Vasmeer en afklim
Af by die trappe en uit.
Sy stoom net voort!
Waar nou?
En net daar voor ons, "paf-paf-paf" die Ceres Spoor trein. Lekker stoom en nou opspoor Elgin toe.
Cruise terminaal. Lieflike plek wat alles perfek doen.
UITEINDELIK!!!
Die wonderlike reis van Kaapstad na Walvisbaai en terug met MSC Orchestra en die Oppiwater Kunstefees word hier in fotos gewys. Kliek op 'n bladsy vir wat die tyd gebeur het. As jy wil kontak maak, kliek links bo op die drie strepies. Baie dankie aan almal wat gehelp het, veral Sumarie Jordaan oor hoe die ingewikkelde inboek prosesse werk.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking