Dinsdag en Woensdag

En daar kom ons en sien soo uit om oorsee te gaan!


En daar skuif die Berg agter die horison in ...


En die klomp Transvalers vergaap hulle weer deur na ons mooie stad te staar!



En toe ruk alles hand uit!






Staan op aandag, die kaptein is op oppad!




"Dinner for one" die eerste mooie vertoning. Die saal is in die voorkant van die skip en het plek vir amper 'n duisend!



 

Terug na tuisblad

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog