Donderdag en Vrydag

Heerlik om vele Transvalers te ontmoet en ou dinge te deel!



Die Broederbond onthaal ons! Die Broers se pragtig liedjies was so mooi.


Koos Kombuis of sy tweeling? Koos, Francois van Coke, Richard van der Westhuizen en vele ander akteurs en sangers het ons vermaak.


Walvisbaai sluip nader ...


Kop-om-stert ou dierbare RSG wat alles georganiseer het.


Skaamteloos sit die Herero dames sonder hemde en verkoop hul ware.

Die ou Duitsers sluip steeds rond daar, "Ich Liebe Südwest!"


En die oorlede ou walvis het haar laaste asem uitgeblaas en die dorp is na haar vernoem!

Huisie op die see ...

Pelikaan strand.

En 'n lekker boot trippie

Derduisende robbe wat jou dophou.

En sommer op klim sodat jy sy snor kan vrywe.

Ou lang-dikmond eend!

Straat tonele.

En die ou Orchestra kruip weg agter die dadel bome.


Met amper 'n honderd teksies wat ons wil vermaak.


Tussen treine, tussen stasies ...

Tyd om op te klim en weg te vaar.


Weg is ons!

Die mooiste Duitse plekkie, Swakopmund.

Nou draai ons Suidwaarts

"Hello dokter!!! My ma het by jou gewerk!" Ai tog om oor en oor weer verwar te word deur hulle wat dink ek is my amper identiese broer.

Die Boegbeeld kyk vir jou!

Terug na tuisblad

 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog